Kersfees, 9 jaar terug in Benoni, saam met oom Schalk,
Henry en Alda en Jaco en Ronell. Janeke en Gizela was ook
saam na die arkmark.
Dit is 'n pen wat my pa blykbaar vir homself bestel het. Op houer: THAT'S RIGHT! ANOTHER BANKER BALL POINT PEN BY REGISTERED LETTER POST:
Dit is die oorspronklike penpunt maar nie die pen nie. Ek dink die twee, pa & ma, was nog vryers.for
S.J. de KokerP.A. T.H. RoseltPos. BucklandsOor Douglas.
Die waarde wat boeke vir iemand het, verskil van mens tot mens. Ek was bevoorreg om hierdie boeke vir my ouers as 'n troudagherdenkingpresent te gee. Lees die verhaal HIER. |