Kiekieblikpopromanse

 Terug na HOME PAGE


Papierpoppe van toeka se dae het aan kleindogtertjies se drome vlerke gegee. Hierdie paartjie is in 1958 getroud ... 31 Januarie 1958 en vier vanjaar, 2020, hul 62ste huweliksherdenking. Van die eerste dag van getroude lewe het die soutetery begin en na 62 jaar is die egpaar nog steeds op die soutdieet. Hier is foto's wat deur die destydse fotograaf, Meisie de Koker geneem is.



No comments:

Post a Comment