Gastehuis: Hermajante Kothuis op Moorreesburg

Terug na HOME PAGE

Die draai van die sleutel hou 'n mate van 'n verrassingselement in. 'n Mens wonder altyd hoe lyk dit aan die anderkant van die deur. Hierdie keer was geen uitsondering nie en ek is oud genoeg om al hierdie kosbaarhede in dié gastehuis te ken en te waardeer. My ma-hulle se grootwordartikels. Ek hoop dat die atmosfeer van die plek met hierdie enkele foto's uitkom. 

Dit is die Hermajante Kothuis op Moorreesburg. Die eienares is Hermien Taljaard. Die familie het in Moorreesburg bymekaar gekom vir 'n begrafnis en sommige lede het in hierdie gastehuis tuisgegaan.

Buite

Die kombuis - die hart van die huisie


Ander vertrekke


No comments:

Post a Comment