Ons De Koker-huisgesin
![]() |
| Ons De Koker-familie: ek, Tom, Fanie en Theo Saam met pa Fanie en ma Alida |
![]() |
| Op hierdie foto is Tom die jongste! |
My pa - daar was nie plek op die tafel om brood te sny nie. Toe besluit hy die vloer is goed genoeg. Ek sien darem 'n broodplank. |
![]() |
| Joey en Alida Roselt (My ma en haar jonger suster) |
![]() |
| Alida de Koker met 'n ou grammofoon |
Gaan kuier HIER by: Uit my ma se kiekieblik - deel 2





No comments:
Post a Comment