Dikhololo: Wild vanuit 'n ander hoek op 'n Dinsdag

Op pad na die "Quad Bike"-kantore!
Henry en Alda slaan elkeen hulle eie koers in.
Jou kop moet reg aangeskroef wees vir die rit!
Meisie is gedress en gepress vir die rit
Die twee manne is amper gereed!
Almal moet eers "ontbek-en-klouseer" word!
Met hulp kan 'n mens ver kom!
Aan stuur van sake ...
Die prosessie kan begin ...
Karabo lê die rit in beeld vas!
Meise is in die agtergrond besig om impalas
in haar visier te kry! Biltong is in die vooruitsig!  
Meisie verskuif haar visier na haar medereisigters!
Meisie kan haar oë nie glo toe sy vir die eerste
keer 'n leeu tussen die bosse sien wegkruip nie!

No comments:

Post a Comment