Kiekieblikfoto's: 2011 Desemberkuier in Benoni

Terug na HOME PAGE

Die gratis aanbod van 'n vyfjarige om jou naels te doen, kan nie sommer van die hand gewys word nie. Daarom het ek vrywillig as 'n manikuur- en pedikuurmodel gesit. Die resultate spreek vanself. Die manikuurder het later die hulp van 'n assistent ingeroep om die kleurvolle taak te voltooi.

















No comments:

Post a Comment