Terug na HOME PAGE
Corona-maskers met 'n houding
'n Masker met 'n Suid-Afrikaanse kleurtjie spreek mos sommer boekdele. |
'n Masker hoef nie vaal en vervelig - al is dit 'n chirurgiese masker! |
Sit gerus 'n glimlag op die ander klante se gesig! |
Om komberse te hekel is nie 'n eendagwerkie nie. Dit is tydrowend, maar elke stekie word met liefde gehekel vir die een wat dit gaan ontvang. Ek het 6 komberse gehekel - vir myself, my peetma - tannie Jane, Tom, Franci, Fanie en vir Annemarie.
Hier is 'n kombers wat my ma vir Carrol gehekel het, maar nie kon voltooi nie. Ek het dit klaargemaak, sodat sy dit kan gebruik. |
Fanie se kombers. Die kombers wat my boet nie eens met sy gekerkte bedmaat wil deel nie |
My broer wat soos 'n
kind oor sy gunsteling kombersie is. Hy
gebruik niks anders nie. |
My kombers |
My peetma, tannie Jane Pienaar, se kombers. |
Mosaïekmomente
Stefan, vriend van Gabor |
Die kruis en gogga het ek vir my bure gemaak net om dankie te sê nadat
iemand my handsak sonder my toestemming gevat het. |
Snoesige serpe
Gaan kuier HIER by: Kiekievlytigevingers - deel 1
No comments:
Post a Comment