Diere-aanneming red lewens. 'n Gelukkige dier kry 'n nuwe huurkontrak op die lewe. Dit is spesiale mense wat dit doen. Daar is verskillende soorte aannemings. Twee van die aannemingsprosedures wat my interesseer is die donkies wat 'n mens by
Eseltjiesrus kan aanneem en dan die aanneming van weesbobbejaantjies. Die ure se geduld, tyd en geld wat mense en individue hieraan spandeer, is prysenswaardig.
Gaan maak gerus hier 'n draai om na die weesbobbejaantjies te kyk.