'n Pen vir pa ...

Dit is 'n pen wat my pa blykbaar vir homself bestel het. Op houer: THAT'S RIGHT! ANOTHER BANKER BALL POINT PEN BY REGISTERED LETTER POST:

for

S.J. de Koker
P.A. T.H. Roselt
Pos. Bucklands
Oor Douglas.
Dit is die oorspronklike penpunt maar nie die pen nie. Ek dink die twee, pa & ma, was nog vryers.

Dit is die oorspronklike penpunt, maar nie
 die pen nie. Hierdie pen is in 1938 bestel.
Die twee, pa & ma, was nog vryers.

Kosbare boeke

Die waarde wat boeke vir iemand het,
verskil van mens tot mens. Ek was
bevoorreg om hierdie boeke vir my
ouers as 'n troudagherdenkingpresent
te gee. Lees die verhaal HIER.

 

Hartskaartjies se woorde is in die
koltreffers. Blaai HIER deur
'n paar van hierdie hartskaartjies.

 

Die gedrukte media

Klik HIER en kuier saam met my
tussen knipsels en artikels

 

Vlytige vingers

Klik HIER en deel in van
my handewerkvreugdes