Donkieliefde
1. Donkies het 'n ongelooflike geheue! Hulle is instaat om 'n plek of persoon wat hulle 25 jaar laas gesien het te herken.
Wees wakker en versigtig
En ek het geantwoord ... Ek kry 'n boodskap van transaksies. Absa het hulle eie bedrogtak.
(Ongevraagd bars hulle jou ruimte binne en skend jou privaatheid. Vir hierdie tegnologiese kriminele help diefwering, veiligheidshekke en alarms nie. Ouer generasies en vroue word geteiken. Met fluweelstemme klink hierdie geslepe jakkalse so hulpvaardig, maar hulle doen dit nie om hulp te verleen nie, maar om jou hulpeloos te los met skade wat jy nie weet hoe jy gaan herstel nie.)
'n Skuinsgedagte vir vandag
MAMMA EK WIL NIE 'n MAN Hê NIE
Saterdagmiddag se smaaklike skons saam met tee
Net voor beurtkrag toeslaan en die son water trek, is dit die ideale tyd om die warm skons uit die oond te haal en dit te bedien met 'n soet rissiesous en kaas. 'n Heerlike potjie tee rond die bederfie af.
'n Skuinsgedagte vir vandag
Hansel and Gretel: 'n Skuinsgedagte vir vandag
'n Skuinsgedagte vir vandag
Nostalgie - 'n reis in jou gemoed na die onthou van gister
Onthoustories van jare terug ...
Die voorbeelde is van die internet geleen, sodat die leser die gleufiebegrip beter kan verstaan. |
Eseltjiesrus se PRO's: Hansie en Grietjie
Klik HIER vir die artikel |
My tandestorie
Dikhololo 2022 - die antidepressant van die moderne eeu ...
Die stres van stedelinge is duidelik waarneembaar as daar na hulle mediese rekeninge gekyk word. Daarom bied Dikhololo 'n natuurlike antidepressant vir 'n ieder en 'n elk wat deur die hekke van geluksaligheid ry.
My jaarlikse wegbreek Dikhololo toe is 'n hoogtepunt. Om in die natuur te wees, help vir baie dinge - een daarvan is om stres te verlig. Elke mens het 'n jaarlikse dosis natuur nodig - dit kry jou emosioneel, geestelik en liggaamlik weer op die regte pad.
Ek koester elke oombik van my Dikhololo-ervarings en al die herinneringe wat ek bymekaar maak, dien as brandstof vir my stedelike bestaan.
2022 se foto's HIER |
Dikhololo-inwoners is die trekpleister vir stedelinge
Elke dassie prys sy eie kwassie. |
So min van iets weet as 'n aap van godsdiens |
'n Donkie stamp nie sy kop twee keer teen dieselfde klip nie. |
Pak sommer die bok by sy horings. |
Dikhololo-roomys vir die fynproewer. |
Nog foto's HIER